Deel

Tussenverkiesings: PA wys spiere in Wes-Kaap, ANC en DA spog ook

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dinho White van die PA is tot nuwe raadslid van wyk 11 in die Swartland-munisipaliteit verkies.  Foto: Llewellyn Prince
Dinho White van die PA is tot nuwe raadslid van wyk 11 in die Swartland-munisipaliteit verkies. Foto: Llewellyn Prince

Dat die Patriotic Alliance (PA) in tussenverkiesings munisipale wyke van die ANC én die DA afgerokkel het, wys dat dié party beslis ’n faktor in die Wes-Kaap gaan wees om in die komende verkiesings mee rekening te hou.

So sê Wayne Sussman, ’n verkiesingsontleder, nadat Gayton McKenzie se party Woensdag wyk 11 (Wesbank) in Malmesbury in die Swartland-munisipaliteit van die DA en wyk 9 in Oudtshoorn (Dysselsdorp) van die ANC afgeneem het.

Sussman sê die land se twee grootste partye het ondanks dié terugslae egter ook albei goed in ander tussenverkiesings gevaar, met die DA wat drie wyke in Gauteng behou en selfs ’n wyk van die ANC in die Oos-Kaap afgerokkel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Zimbabwe 81/5
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 1
West Ham United 0
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 0
Aston Villa 0
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos