Deel

Maak die litte los vir Hoërskool Despatch sportfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kom ondersteun die spanne in hierdie groot sportbyeenkoms. Agter, van links, is Nicole Snyman, Kelly Gouws, Paul Barnes (Despatch Superspar, hoofborg), Kosie Smit (skoolhoof), Louis Fourie en Sinèad Fielies. Voor is Lutkin Kemp, Gelukbringer, en Ru-Ane Wentzel.
Kom ondersteun die spanne in hierdie groot sportbyeenkoms. Agter, van links, is Nicole Snyman, Kelly Gouws, Paul Barnes (Despatch Superspar, hoofborg), Kosie Smit (skoolhoof), Louis Fourie en Sinèad Fielies. Voor is Lutkin Kemp, Gelukbringer, en Ru-Ane Wentzel.
Foto: Verskaf

Wanneer die eerste herfsblare begin val, skud die Hoërskool Despatch hul vere reg vir die immergewilde sportfees wat op Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Maart, plaasvind.

Die dorp kry sy jaarlikse sportinspuiting wanneer leerders uit alle uithoeke aan hokkie, netbal en rugby kom deelneem. Dis fluitjies wat blaas, toeskouers wat juig, pannekoekbeslag wat in panne sis, braaivleisvure en hope jolyt. Gryp ’n sonhoed en sonskerm en kom deel in die pret wanneer Hoërskool Despatch sy 75-jarige feesvieringe ook op die sportveld en -bane vier.

Die aksie vind plaas vanaf 08:00 tot 17:30 op albei dae.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Liverpool 0
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos