Deel

Skotland: 'Gelukkige ontdekking' nou deel van haar wese

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anne Taylor bewonder die pragtige geel affodille tydens ’n Skotse vakansie in April 2018.             Foto’s: ANNE TAYLOR
Anne Taylor bewonder die pragtige geel affodille tydens ’n Skotse vakansie in April 2018. Foto’s: ANNE TAYLOR

Anne Taylor van Stellenbosch het in April 2018 vir die eerste keer met Skotland gaan kennis maak.

“Dit was nooit op my radar nie, maar ek het wel oor die jare in die Verenigde Koninkryk, Frankryk en ander dele van Europa gereis. Ek is nie die avontuurlustige soort nie, so ek hou daarvan om ’n dorp of plek se kunsgalerye te besoek, plaaslike kos te eet en die kultuur te ervaar en geniet!”

Haar mees onlangse besoek aan Edinburg was van Desember 2022 tot Januarie 2023 – haar heel eerste Kersfees in die Skotse hoofstad. “Dit was ysig koud met minus-temperature by tye, maar absoluut pragtig! Daar was Kersbome in elke venster en kranse op byna elke deur. Edinburg is ’n stad waar jy gemaklik kan stap en dit voel asof jy letterlik op iemand se voorstoep is. Die winkels is so pragtig. Alice kan letterlik in Wonderland verdwaal!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.57
+0.0%
Rand - Pond
23.19
+0.1%
Rand - Euro
19.95
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
983.90
+0.7%
Palladium
958.39
+0.2%
Goud
2,316.50
+0.3%
Silwer
27.64
+1.1%
Brent-ruolie
83.58
+0.5%
Top-40
70,939
0.0%
Alle aandele
77,177
0.0%
Hulpbronne 10
60,903
0.0%
Industriële 25
107,610
0.0%
Finansiële 15
16,775
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos