Deel

Onnie in VSA gebruik glo KI om valse rassistiese video te maak

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dazhon Darien Foto: Facebook/Dazhon Leslie Darien
Dazhon Darien Foto: Facebook/Dazhon Leslie Darien

Dazhon Darien (31), ’n onderwyser van Pikesville High School in Baltimore in die VSA, is gearresteer nadat hy glo kunsmatige intelligensie (KI) gebruik het om ’n rassistiese video van die skool se hoof te maak.

Die BBC berig Darien word aangekla van diefstal en bekruiping, asook van ander klagte wat met ontwrigting by die skool verband hou.

Darien het glo die KI-programme OpenAI en Bingchat gebruik om ’n video van die skoolhoof, Eric Eiswert, te maak waarin hy aanmerkings oor swart leerlinge en twee Joodse onderwysers maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
France 136/10
Malta 44/4
besig om te laai... Regstreeks
Japan 0
Mangolia 0
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.06
+0.7%
Rand - Euro
19.86
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
981.00
+0.4%
Palladium
952.95
-0.4%
Goud
2,312.33
+0.2%
Silwer
27.66
+1.2%
Brent-ruolie
83.58
+0.5%
Top-40
70,993
+0.1%
Alle aandele
77,191
+0.0%
Hulpbronne 10
60,593
-0.5%
Industriële 25
108,084
+0.4%
Finansiële 15
16,770
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos