Deel

ANC ontstoke oor Referendum-party se bekendstelling op R62-pad

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
RP-lede by die “grenspos” wat hulle Maandag op die R62-pad tussen die Wes- en Oos-Kaap opgerig het. Foto: Verskaf
RP-lede by die “grenspos” wat hulle Maandag op die R62-pad tussen die Wes- en Oos-Kaap opgerig het. Foto: Verskaf

Die Referendum-party (RP) se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes Maandag op die R62-pad op die grens tussen die Wes- en die Oos-Kaap was “rassisties, kwaadstokery en uitlokkend”, meen die ANC.

Mahlengi Bhengu-Motsiri, ANC-woordvoerder, het Donderdag gesê Suid-Afrikaners het “met skok” toegekyk hoe “ongemagtigde vigilante” die pad sluit en swart mense aan deursoeking onderwerp.

Phil Craig, RP-leier, sê egter die ANC se reaksie is “lagwekkend” en “suiwer onsin”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos