Deel

Transnet moet dokumente gee wat Sasol versoek, beslis hof

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Natref-olieraffinadery by Sasolburg in die Vrystaat.  Foto: Sasol
Die Natref-olieraffinadery by Sasolburg in die Vrystaat. Foto: Sasol

Die hooggeregshof in Johannesburg het Transnet 15 dae gegee om dokumente te lewer wat Sasol versoek in ’n uitgerekte hofstryd oor Transnet se brandstofpypleiding.

Die geskil gaan oor die tariewe wat Sasol Oil, wat die Natref-raffinadery by Sasolburg bedryf, aan Transnet moet betaal vir die vervoer van ruolie van die kus na die raffinadery.

Sasol eis kontrakskade van R1,9 miljard van Transnet omdat hy meen die tariewe is sedert 2008 te skerp verhoog, en daar word nie onderskei tussen ’n tarief vir ruolie en vir voltooide brandstofprodukte nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.62
+0.9%
Rand - Pond
23.32
+0.7%
Rand - Euro
19.95
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.3%
Platinum
963.20
+1.8%
Palladium
955.50
-0.2%
Goud
2,318.80
+1.4%
Silwer
26.67
+1.5%
Brent-ruolie
86.33
-1.0%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.5%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,591
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos