Deel

Vrae oor belasting vertraag wet oor 2-potstelsel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baie mense kan nie wag om op 1 September toegang tot van hul aftreegeld te kry nie, maar belasting gaan ’n hap daaruit vat. Foto: iStock
Baie mense kan nie wag om op 1 September toegang tot van hul aftreegeld te kry nie, maar belasting gaan ’n hap daaruit vat. Foto: iStock

Die ANC se hoofsweep het Dinsdagmiddag gevra dat die Nasionale Vergadering (NV) se bespreking oor wysigings aan die Pensioenfondswet vir eers oorstaan tot ’n ander dag.

Die debat en goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp oor Pensioenfondse was Dinsdag op die lys van die NV in die parlement.

Dié wysiging is nodig om die tweepotstelsel moontlik te maak waardeur lede van pensioenfondse voortaan op sekere voorwaardes toegang sal kry tot ’n deel van hul aftreegeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.50
+0.4%
Rand - Pond
23.15
+0.3%
Rand - Euro
19.94
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Platinum
983.53
+0.7%
Palladium
972.00
+1.6%
Goud
2,331.72
+1.0%
Silwer
28.15
+3.0%
Brent-ruolie
83.58
+0.5%
Top-40
71,340
+0.6%
Alle aandele
77,539
+0.5%
Hulpbronne 10
61,846
+1.6%
Industriële 25
108,187
+0.5%
Finansiële 15
16,744
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos