Deel

Nadal opgewonde oor kans om Alcaraz se dubbelspelmaat te wees

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafael Nadal is opgewonde oor die moontlikheid om kragte saam te span met Carlos Alcaraz in die dubbelspel op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys, Frankryk. Foto: Getty Images
Rafael Nadal is opgewonde oor die moontlikheid om kragte saam te span met Carlos Alcaraz in die dubbelspel op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys, Frankryk. Foto: Getty Images

Vir die Spaanse tennismaestro Rafael Nadal sal dit opwindend wees indien hy en Carlos Alcaraz kan saamspan in die dubbelspel op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys, Frankryk.

Die 20-jarige Alcaraz, wat die derde plek op die Wêreldranglys in enkelspel beklee, het vroeër gesê hy sal daarvan hou om saam met sy rolmodel aan die Spele deel te neem. Die verwagting is dat die gordyn vanjaar gaan sak op die loopbaan van Nadal (37), wat 22 Grand Slam-toernooie gewen.

Vandeesweek by die Madrid-Ope waar die twee in aksie is, het Alcaraz erken dat die senuwees bietjie knaag om die aanvoerwerk te doen om Nadal se dubbelspelmaat te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.50
+0.4%
Rand - Pond
23.14
+0.3%
Rand - Euro
19.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Platinum
982.20
+0.5%
Palladium
969.37
+1.3%
Goud
2,331.03
+1.0%
Silwer
28.13
+2.9%
Brent-ruolie
83.58
+0.5%
Top-40
71,340
+0.6%
Alle aandele
77,539
+0.5%
Hulpbronne 10
61,846
+1.6%
Industriële 25
108,187
+0.5%
Finansiële 15
16,744
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos