Deel

OVK glo nie daar sal knoeiery met uitslae wees, vertrou sy stelsels

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mosotho Moepya, voorsitter van die Verkiesingskommissie. Foto: Deaan Vivier
Mosotho Moepya, voorsitter van die Verkiesingskommissie. Foto: Deaan Vivier

Mosotho Moepya, voorsitter van die Verkiesingskommissie (OVK), is oortuig daarvan dat daar geen knoeiery in die verkiesing sal wees nie, ondanks stellings wat mense maak.

“Dis ’n vergesogte gedagte dat daar met die uitslae van die verkiesing geknoei kan word,” het Moepya Donderdag gesê in ’n bespreking by Wits se bestuurskool oor die OVK se gereedheid om die verkiesing aan te bied.

Volgens Moepya het die kommissie baie aandag tot in die fynste besonderhede aan die veiligheidsmaatreëls van die OVK se stelsel gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.62
+0.9%
Rand - Pond
23.32
+0.7%
Rand - Euro
19.95
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.3%
Platinum
963.20
+1.8%
Palladium
955.50
-0.2%
Goud
2,318.80
+1.4%
Silwer
26.67
+1.5%
Brent-ruolie
86.33
-1.0%
Top-40
69,925
-0.7%
Alle aandele
76,076
-0.5%
Hulpbronne 10
61,271
-4.5%
Industriële 25
105,022
+0.4%
Finansiële 15
16,591
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos