Deel

Dís hoekom hy so lief is vir Afrikaners, sê Malema

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julius Malema, leier van die EFF, praat Vrydag met joernaliste in Sandown. Sinawo Thambo, EFF-LP en die party se woordvoerder, sit by die tafel.   Foto: Gert van der Westhuizen
Julius Malema, leier van die EFF, praat Vrydag met joernaliste in Sandown. Sinawo Thambo, EFF-LP en die party se woordvoerder, sit by die tafel. Foto: Gert van der Westhuizen

Van al die wit mense in die land hou hy die meeste van Afrikaners, sê Julius Malema, leier van die EFF.

“Die meeste Afrikaners het net een paspoort en is hier. Hulle is nie soos hierdie ander met die een voet hier en die ander voet daar en wat nie eintlik weet waar hulle hoort nie,” het Malema sy voorliefde vir Afrikaners Vrydag in Sandown, Johannesburg, op ’n ontmoeting met joernaliste verduidelik.

Malema beplan eersdaags ’n ontmoeting met Afrikaner-boere. “Ek gaan nie van deuntjie verander (oor grondhervorming) as ek met hulle praat nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.56
-0.0%
Rand - Pond
23.33
-0.2%
Rand - Euro
19.94
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Platinum
979.50
+2.2%
Palladium
942.50
+0.4%
Goud
2,300.46
-0.1%
Silwer
26.53
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,576
+0.9%
Alle aandele
76,724
+0.9%
Hulpbronne 10
60,699
+0.5%
Industriële 25
107,440
+1.5%
Finansiële 15
16,630
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos