Deel

Polisie bestee R42 m. in 5 j. aan brandstof om BBP’s te beskerm

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die brandstofkoste van die polisie se BBP-beskermingsdienste van 2018 tot 1 Maart vanjaar het meer as R42 miljoen beloop. Foto: Reuters
Die brandstofkoste van die polisie se BBP-beskermingsdienste van 2018 tot 1 Maart vanjaar het meer as R42 miljoen beloop. Foto: Reuters

Die brandstof wat die polisie se beskermingsdienste vir baie belangrike persone (BBP’s) gebruik het, het die belastingbetaler van 2018 tot 1 Maart vanjaar meer as R42 miljoen uit die sak gejaag.

So lui die antwoord van Bheki Cele, minister van polisie, op ’n parlementêre vraag van Andrew Whitfield, DA-woordvoerder oor polisie.

Nasionale en provinsiale BBP-beskermingsdienste het in die boekjare van 2018 tot 2022 R34,2 miljoen aan brandstof bestee en van 1 Maart 2023 tot 1 Maart 2024 het dit R8,4 miljoen beloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos