Deel

Kohli beboet vir uitbarsting teenoor IPL-skeidsregters

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep van Virat Kohli wat met die skeidsregters stry terwyl Faf du Plessis toekyk.
’n Skermgreep van Virat Kohli wat met die skeidsregters stry terwyl Faf du Plessis toekyk.

Die krieketsuperster Virat Kohli is weens sy woedebui in ’n Indiese Premierliga (IPL)-kragmeting met die helfte van sy wedstrydgeld beboet.

Kohli is Sondag vroeg in die Royal Challengers Bengaluru (RCB) se lopiejaagtog uitgehaal nadat die Kolkata Knight Riders-snelbouler Harshit Rana hom van sy eie boulwerk af uitgevang het. RCB het die kragmeting by Eden Gardens uiteindelik met een lopie verloor.

Die voormalige kaptein van Indië was egter oortuig daarvan dat die hoë volbal bo sy heupe was terwyl die skeidsregters seker gemaak het dit was nie ’n foutbal nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 58/2
Zimbabwe 124/10
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.26
+0.1%
Rand - Euro
19.94
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
964.10
+0.6%
Palladium
951.50
+1.4%
Goud
2,294.51
-0.4%
Silwer
26.39
-1.1%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos