Deel

‘G’n keerpunt vir beurtkrag’: Eskom verbrand 3 mjd. liter diesel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se Ankerlig-oopsiklusgasturbine in Atlantis, noord van Kaapstad.  Foto: Eskom
Eskom se Ankerlig-oopsiklusgasturbine in Atlantis, noord van Kaapstad. Foto: Eskom

Die amper ’n volle maand sonder enige beurtkrag sover is volgens die DA waarskynlik te danke aan rekordvlakke dieselverbruik, maar die regering verskaf nie syfers nie.

Eskom se besteding oor die afgelope vyf jaar om sy oopsiklusgasturbines toenemend as basislading-kragstasies te benut, beloop R65 miljard.

Dié skoksyfer is blootgelê in ’n skriftelike antwoord van Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, op ’n parlementêre vraag van dr. Mimmy Gondwe, DA-LP en woordvoerder van openbare ondernemings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos